Business Description

Die klasse word in die volgende 4 groepe ingedeel om te verseker dat ouderdom spesifieke mylpale bereik word:

  • 3 - 6 maande
  • 7 - 12 maande
  • 13 - 21 maande
  • 22 - 36 maande
Wat maak Pienkvoet-Pret so spesiaal?Pienkvoet-Pret bied al vanaf 2000 uitstekende...

Read More
Photo Gallery
News Feed

Nuwe 3-6maande klassie / New 3-6 months class starting 31 October

New 3 6mnths Class

RANDBURG MAMMAS: Ons het 'n splinternuwe 3-6 maande klassie wat 31 Oktober by Randburg/Sandton Pienkvoet-Pret begin! Kontak gerus vir Evette op randburg@pienkvoetpret.co.za om jou GRATIS les te bespreek.

    Login to leave a comment.

Nuwe 3-6maande klassie / New 3-6 months class starting 31 October

New 3 6mnths Class

RANDBURG MAMMAS: Ons het 'n splinternuwe 3-6 maande klassie wat 31 Oktober by Randburg/Sandton Pienkvoet-Pret begin! Kontak gerus vir Evette op randburg@pienkvoetpret.co.za om jou GRATIS les te bespreek.

    Login to leave a comment.

Kom speel by Pienkvoet-Pret Randburg!! Waar speel ons hoogste prioriteit is!!

1

Mamma-en Baba klassies in AFRIKAANS!

Pienkvoet-Pret bied heerlike en omvattende stimulasie klasse aan wat jou kind se algehele ontwikkeling stimuleer.Die klasse word in die volgende 4 groepe ingedeel om te verseker dat ouderdom spesifieke mylpale bereik word:

  • 3 - 6 maande
  • 7 - 12 maande
  • 13 - 21 maande
  • 22 - 36 maande

Kontak Evette by 072 188 6378

    Login to leave a comment.

Kom kuier vir n GRATIS klassie by Pienkvoet-Pret Randburg

Klastye 3de Kwartaal 2017

    Login to leave a comment.

Pienkvoet-Pret SPAAR 30% op die 3de kwartaal wanneer jy en 'n vriendin saam by Pienkvoet-Pret Randburg aansluit. SPAAR 15% wanneer jy alleen aansluit. Los gerus jou epos adres in die kommentaar boksie vir meer inligting! Randburg/Sandton Pienkvoet-Pret

Winterwarm Promosie 2017

Pienkvoet-Pret SPAAR 30% op die 3de kwartaal wanneer jy en 'n vriendin saam by Pienkvoet-Pret Randburg aansluit. SPAAR 15% wanneer jy alleen aansluit. Los gerus jou epos adres in die kommentaar boksie vir meer inligting! Randburg/Sandton Pienkvoet-Prethttps://www.facebook.com/RandburgSandton7/

    Login to leave a comment.

Kom kuier vir jou GRATIS klassie!!

9 B0 Adf51 8946 4138 8 E1 A De68143 B1934

Is jy mams genoeg om saam jou kindjie speel speel slim te word? Kom kuier by Pienkvoet-Pret Randburg, ons program is omvattend en word goedgekeur deur 1000de mammas landswyd!!

    Login to leave a comment.
Write a review
Rating


* Please sign-in to leave a review

Contact Details

50 6th Ave
Fontainebleau
Randburg
2032
South Africa
072 188 6378
randburg@pienkvoetpret.co.za
pienkvoetpret.co.za